Screen Size

THE 18TH PRINCE'S GRANT

The Eighteenth is op die veilige Prince's Grant Gholflandgoed aan KwaZulu-Natal se Dolfynkus geleë en bied die ideale kuswegbreek vir gesinne, vriende, gholfgroepe of paartjies. Gerieflike selfsorgverblyf word in woonstelle met 2 of 3 slaapkamers gebied.Elke woonstel het 'n volledige kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, sitkamer, eetkamer, en suite-badkamers met komplimentêre toiletware, bad- en swemhanddoeke, wasgoedgeriewe en 'n stoep met braai-geriewe en veilige parkeerplek in motorhuis.

The Eighteenth front na die prentjiemooi Indiese Oseaan en kuslyn met 'n subtropiese klimaat regdeur die jaar. Dit bied ook eksklusiewe toegang tot die pragtige strand en strandmeer. Gaste kan vir die dag uitgaan op 'n vissersboot, gholf speel, op die strand ontspan, 'n vlug in 'n mikrovliegtuig geniet of in die suikerrietlanderye gaan bergfietsry. Dit is net van die vele doendinge op die landgoed en in die omliggende area. King Shaka Lughawe is sowat 45 minute weg en 'n pendeldiens kan vir gaste se gerief gereël word. Ballito is slegs 25 Km van die woonstelle af.


Enquiries



TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Somer-Wegbreek!

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige wegbreek...

LEES MEER

Top 10 Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

Lekker Bed & Breakfast

Suid-Afrikaners se liefde vir die eerste ete van die dag is duidelik. Ontbyt is die...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy