Screen Size

SPARROW HAWK

Sparrow Hawk Lodge is ideaal geleë vir 'n spits wegbreek. Geleë in die prentjie mooi Magaliesberge en die breë uitkyk van Hartebeespoortdam skets die perfekte prentjie wat nie vinnig vergete sal raak nie. Geniet 'n glasie volronde rooiwyn op 'n uitsig gelaaide patio, 'n beter manier om die dag vaarwel te heet kry mens nie sommer nie. Die lodge het 7 ensuite kamers wat perfek uitgelê is vir gesinne asook paartjies. Loer by jou venster uit dan sal jy vinning snoesig voel tussen die berge en kamer met hout afwerkings. Tyd vir 'n koppie boeretroos? 

Daar is koffie stasies en ook 'n kroeg yskas in elke kamer. Vir die natuurliefhebber is daar aktiwiteite wat jou hart sal laat vinnig klop. Besoek die glibberige vriende by 'n reptiel park, of gaan zipline tussendeur die bome, in een van Suid-Afrika se mooiste natuur omgewings. Kaas en wynproe kan ook deel vorm van jou program. 'n Mooi lodge, goeie personeel en prentjiemooi natuurskoon is perfek vir enige werks of persoonlike funksie. Die ongerepte natuur sal jou vinnig laat vergeet van die gejaag van die stad.


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy