Screen Size

ON THE ROCKS BEACH HOUSE

'n Strandhuis, see, son, surf en 'n uitsig. Dit alles sal jy kry by On The Rocks Beach House. Hierdie luukse huis wat 40m van die strand af rus, is perfek vir enige familievakansie of groot groep pelle. Die huis se vyf ruim kamers sal beslis jou gesin en vriende die kans gee om in styl te rus en elke oggend uit te kyk na die see, sommer so vanuit die gemak van jou slaapkamer. Tien grootmense kan gemaklik slaap in die huis, terwyl daar opsies vir kinders ook beskikbaar is. Die huis se fyn afwerkings is iets besonders en sal jou dadelik laat tuis voel.

400m vanaf die huis is die swemstrand, wateraktiweite soos surf, swem, abseiling en kayak is alles binne bereik en moet beslis op elke see liefhebber se "wat om te doen lysie" gesit word. As jy nie wil nat word nie maar eerder die mense in die huis wil voed met vars vis, dan kan jy jou lyn sommer van jou voorstoep af in die water gooi! As jy kans sien vir die vangs van die dag, is daar ook bote wat 'n diepsee ervaring vir jou kan vasmessel in jou hart. Moeg vir al die see en lus vir die bos en groot 5? Tot jou verbasing is daar groot 5 wildsritte ook beskikbaar.


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Lekker Bed & Breakfast

Suid-Afrikaners se liefde vir die eerste ete van die dag is duidelik. Ontbyt is die...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy