Screen Size

TSHIKWALO GAME LODGE (DINOKENG)

Tshikwalo Lodge bied ‘n aangename ervaring vir beide nasionale en internasionle gaste in gemaklikle en luukse akkommdodasie. Ons selfsorg eenhede het elkeen ‘n stoep voor die chalet waar gaste kan  ontspan en hul maaltye geniet. Ons nuutste byvoeging tot chalets is op bed, ontbyt en aandete gebasseer. Hierdie chalets is luuks toegrus met ‘n koffiestasie en klein yskas en ‘n stoep wat oor die bosveld uitkyk. Ons boma area kan uitgehuur word aan groter groepe tot 80 mense maksimum  waar spesiale geleenthede soos verjaarsdae, spanbou, jaareindfunksies ens gehou kan word. 

Ons pragtige restaurant is 7 dae van die week oop en bied ‘n uitgebreide a la carte spyskaart. Die houtdek van die restaurant kyk uit op ‘n watergat waar menige diere van die reservaat kom water drink. Verder bied Tshikwalo Lodge aktiwiteite soos wildsritte, Spa Behandelings, bos pieknieks, spanbou en romantiese bosetes aan.  Die konferensie fasiliteit is populêr vir kleiner groepe en ons goed toegerusde “boardroom” is ook beskikbaar vir kleiner bestuurs spanne. 


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy