Screen Size

BADPLAAS A FOREVER RESORT

Geleë in die Emanzana Natuurreservaat, hierdie bekroonde Mpumalanga oord is bekend vir sy warm mineralebron. Slegs 2,5 uur se ry van Gauteng af neem jou na ‘n ongelooflike plek waar herinneringe gemaak word. Akkommodasie behels 48 hotel kamers, 79 2-6 man selfsorg chalets, 70 2-4 man selfsorg rondawels, 10 hout hutte en 2 gaste huise. Die 300 karavaan en tent staanplekke kyk uit oor die rervaat en is toegerus met kragpunte. Die kamp bied ook netjies ablusie fasiliteite aan. Verken die Natuurreservaat met u eie vierwiel-voertuig, te perd of per begeleide wildsritte of vierwiel-motorfietse. 

Die Natuurreservaat is die tuiste van bok spesies, kameelperd en 300 voëlspesies. Vir jou ontspanning is daar beide warm en koue minerale swembaddens binnenshuis sowel as buitemuurs. Die hidro-spa bied ‘n verskeindheid behandelinge aan wat jou jonk en lewenskragtig sal laat voel. Verdere ontspanningsfasilitiete sluit in: ‘n waterpark, golfbaan, tennis, rolbal, kaskarre, kabelglystang en vele meer.


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy