Screen Size

PLETTENBERG A FOREVER RESORT

Plettenberg A Forever Resort is gelee in ‘n Natuur Reservaat reg langs N2 sowat 4km vanaf die  naaste dorp Plettenberg Baai. Die oord beskik oor 29 selfsorg, hout of steen eenhede, met een, twee of drie slaapkamers. Ook 116 staanplekke, waarvan 9 staanplekke DSTV punte bied – gaste bring net hul eie dekodeerders saam. Uit die 116 krag staanplekke kan ons gaste kies uit grond, gras, skadu ryke, son, berg, rivier of geplaveide staanplekke. 

Langs die Keurbooms rivier verwag mens ook  water aktiwiteite waarvan die oord die volgende aanbied: 5 perde krag motor bootjies, trapbootjies, kanoes en  Ferry ritte van (max 12persone) wat stadig rivier op beweeg vir onglelooflike mooi rivier en berg ervarings – as jy die dag gelukkig is sal jy dalk die rob wat hier rond kuier ook sien. Menige hengelaars sal ook vir ons kom kuier, om steenbras, granter en leervis te vang. Die Oord beskik oor twee koue water swembaddens, springmatte, speelparkies, putt-putt en ‘n vlugbal baan.
 

Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy