Screen Size

TINYIKO KRUGER LODGE

Is 'n wegbreek na Afrika se bosveld iets waarna jy smag? Wou jy nog altyd Marloth Park besoek? Al het jy 'ja' op slegs een van hierdie vrae beantwoord, sal Tinyiko Kruger Lodge die antwoord wees. Marloth Park is 'n unieke bewaringsgebied wat ‘n tuiste bied aan talle wild- en voëlspesies. Gaste kan 'n persoonlike ontmoeting met natuur geniet terwyl luuksheid steeds die oorheersende faktor is. Tinyiko spog met sewe dubbelkamers om van te kies, almal met en-suite badkamers, toegerus met ‘n TV asook DSTV. ’n Heerlike ontbyt is ingesluit in die prys. 

Voëlkyk, pieknieks, wild staptoere, fietsry roetes en wildsritte langs die Krokodil Rivier is slegs ‘n paar van vele aktiwiteite wat Tinyiko bied. Verder is daar dag-ekskursies na Swaziland, Mosambiek en perd safari’s in die naby-geleë omgewing om van te kies. Tinyiko Kruger Lodge is ideaal vir paartjies wat wil wegkom van die stad se gedruis, families wat Afrika se gesogte wild in hulle natuurlike habitat wil ervaar of 'n groep vriende wat gesellig saam wil kuier en die buitelug en natuur wil geniet.



Enquiries



TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Somer-Wegbreek!

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige wegbreek...

LEES MEER

Top 10 Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

Lekker Bed & Breakfast

Suid-Afrikaners se liefde vir die eerste ete van die dag is duidelik. Ontbyt is die...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy