Screen Size

HOUSE HIGGO BOETIEK-GASTEHUIS #HH19

Modern, elegant, romanties – House Higgo is ’n boetiek-gastehuis geleë in die gesogte, Noordelike voorstad, Northcliff. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike, luukse en intieme verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf word aangebied in 5 individueel versierde slaapkamers en 'n twee slaapkamer kothuis. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en-suite, oop plan badkamer. Al die kamers beskik oor WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaak geriewe. 

Ontbyt word in die eetkamer of op die stoep bedien. House Higgo het ook 'n swembad, en 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en biblioteek waar gaste kan ontspan. Ons kan selfs intieme “just us” troues doen met alles wat jy benodig vir jou spesiale dag. Werk, plesier, ’n romantiese naweek weg of selfs as jy vinnig die knoop wil deurhaak, House Higgo sal jou geleentheid spesiaal maak.

Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy