Screen Size

WATERFALL SAFARI LODGE (MIDDELBURG)

Die vreedsame bosveld ligging gemeng met die warm gasvryheid van die vriendelik personeel is wat Waterfall Safari Lodge so besonders maak. Waterfall Safari Lodge is deel van die Forever Resorts groep wat bekend is vir onvergeetlike bekostigbare vakansies, enige tyd van die jaar. Besoekers aan die Lodge kan uitsien na ‘n avontuurlustige 4x4 roete, ‘n asemrowende piekniek langs die beeldskone waterval en die idiliese rotsswembad waarin besoekers lekker kan afkoel in die somermaande. 

Die sjarme van Afrika en die skoonheid van die Kranspoort-bergreeks dra by tot Waterfall Safari Lodge se gewildheid. Van lekker gesinsvakansies tot ‘n romantiese troues of professionele dag konferensies – daar is iets vir almal teen pryse wat alle gaste tevrede sal stel. Waterfall Safari Lodge beskik ook oor ‘n aangename en baie gewilde restaurant, 6 slaper gastehuis en karaktervolle houteenhede wat slaapplek bied vir twee tot vier gaste. Die kampeerterrein is slegs vir 4x4 karavane, klein en intiem waar jy die naggeluide nog suiwer kan hoor.

Enquiries



TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Somer-Wegbreek!

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige wegbreek...

LEES MEER

Top 10 Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

Lekker Bed & Breakfast

Suid-Afrikaners se liefde vir die eerste ete van die dag is duidelik. Ontbyt is die...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy