Screen Size

BLEU COBALT FRANSCHHOEK

Franschhoek is ‘n unieke dorpie wat nie net asem rowend mooi is nie, maar ook van die wêreld se bekendste wynplase huisves. Dis nie sommer elke plek wat gaste verwelkom met ‘n plaaslike bottel wyn nie, maar dis presies wat die selfsorg Bleu Cobalt Cottage vir elke gas aanbied. Natuurlik gaan dit gepaard met gerieflike verblyf vir twee gaste wat uit een slaapkamer, een badkamer, ‘n oopplan kombuisarea asook leefarea bestaan. Die slaapkamer bied ‘n dubelbed met deure wat uitloop tot in die romantiese tuintjie en privaat swembad waar ontspanning aan die orde van die dag is. 

Gaste kan in gemak aansit by die twee sitplek tafel, ontspan voor die groot TV en die gratis Wi-Fi gebruik. Vir gaste wat vir drie of meer aande oorbly word ‘n ontbyt bewys gratis verskaf. Franschhoek is slegs ‘n uur se ry van Kaapstad af en spog met restaurante van bekende sjefs en wynplase waar ‘n wynproe sessie vining in ‘n lewenservaring verander. Bleu Cobalt Cottage in Franschhoek dien as die perfekte basis om ander dorpe in die omgewing soos die Paarl en Stellenbosch ook te besoek.


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy