Screen Size

LOEBIES GASTE PLAAS (BELA BELA)

Net buite Bela-Bela is daar ‘n gasteplaas wat jou na jou asem sal laat snak. Nie net oor die pragtige natuur en rustige omgewing nie, maar ook oor die diere wat jy van nader kan bekyk. Loebies Gasteplaas spog met gerieflike verblyf, ‘n plaasdam, swembad en… sy eie roofdierpark. Dis reg, jy en jou geliefdes kan verskeie diere en roofdiere van naby hoor en sien terwyl julle rustig om ‘n vuurtjie voor jul eenheid sit en ontspan. Al die eenhede by Loebies Gasteplaas beskik oor hul eie braaiers en is ten volle toegerus om selfsorg ‘n plesier te maak. 

Die Plaaskombuis verskaf heerlike ligte etes en kan selfs die bykosse vir jou braai verskaf, sou jy verkies om self jou tjoppie oor die kole te gooi. Die Waterberge se ligging maak toegang na ander instansies maklik so maak jouself reg vir perdry, om saam met olifante te stap en ‘n rondte gholf te geniet, sou jy dit verkies. Bring jou vriende en familie om die bosveld van nader te waardeer by Loebies Gasteplaas.


Enquiries



TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Somer-Wegbreek!

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige wegbreek...

LEES MEER

Top 10 Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

Lekker Bed & Breakfast

Suid-Afrikaners se liefde vir die eerste ete van die dag is duidelik. Ontbyt is die...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy