Screen Size

RIVONIA PREMIER LODGE (SANDTON)

Of jy nou op soek is na verblyf in Jhb vir werk of plesier, of jy lank gaan bly of net vinnig in-en-uit is, Rivonia Premier Lodge bied alles aan wat jy moontlik kan benodig. Die 50 pragtige, goed toegeruste kamers (o.a. selfsorg eenhede) asook familie-eenhede, spog elkeen met sy eie stoep wat op welige plantegroei uitkyk. Elke eenheid het ook ‘n mikrogolf, 'n telefoon, ondervloerse verhitting, 'n kluis, waaier, strykyster en strykplank. Krag omsetters is in elke kamer geïnstalleer, dus is beurtkrag nie 'n probleem nie. Komplimentȇre internet, die DStv-hotelpakket en veilige parkering op die perseel is beskikbaar.

Rivonia Premier Lodge is werklik ‘n stukkie landelike paradys in die middel van die spogbuurt van Sandton. Met heerlike al la carte aandetes wat Maandae tot Donderdae bedien word en ons legendariese ontbyt buffet is daar disse vir elke smaak en ouderdom. Die luukse konferensiegeriewe, swembad, en maklike toegang tot die lughawe, snelweȅ, winkelsentrums en meeste voorstede in Jhb beteken dit dat Rivonia Premier Lodge altyd ‘n gunsteling onder toeriste, besigheidsmense en toergroepe is. Ons bied verskillende kategorieȅ van kamers aan. 



Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy