Screen Size

LETHABO ESTATE

Lethabo Estate se ligging in die Wieg Van Die Mensdom maak dit die ideale plek dwarsdeur die jaar. Dis vining bereikbaar vanaf Lanseria Internasionale Lughawe asook Johannesburg en Pretoria. Lethabo Estate is op die oewers van die Krokkodilrivier geleë wat vir rustigheid en ‘n wegbreek van die stad se geraas sorg. Gaste kan uitsien na verskeie akkommodasie opsies – enkellopendes kan ‘n transformerende toevlug geniet, paartjies ‘n romatiese aandjie saam met daardie spesiale mens in jou lewe of ‘n lekker geseligheid vir ‘n klein groep; selfsorg of etes ingesluit. 

Elke eenheid bied aan gaste ‘n onvoortreflike luuksheid wat met uitsonderlike detail afgerond is en dis maklik om te sien hoekom die akkommodasie al pryse verower het. Die Namaste Spa en Riverside Restaurant is oop vir beide gaste en dagbesoekers. Lethabo Estate bied ook konferensiegeriewe aan en skep ‘n prentjiemooi agtergrond vir ‘n troue. ‘n Romantiese piekniek op die oewer van die rivier, vuurdans-vertonings,’n ryk voëllewe, asook ‘n 30km stap- en bergfietsroete bied iets vir ieder en elk aan. Lethabo Estate is die perfekte plek om nuwe herinneringe te bou en weer die geleentheid te vat om asem te skep.’


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy