Screen Size

NIRVANA GUEST HOUSE (NELSPRUIT)

Smag jy na ‘n blaaskans waar jy van die stad se raas en gebeure kan ontsnap? Dan is Nirvana Gastehuis net buite Nelspruit die antwoord. Die ligging self is iets besonders, die Laeveld se prentjiemooi natuur word ten volle benut en die gastehuis kyk uit op die wêreldbekende Chimp Eden. Die verblyf is luuks en stylvol gedoen in ‘n elegante Noord-Afrika tema. Daar is 13 suites om van te kies en die opsies sal vir almal van enkel-reisigers en paartjies, tot groepe of families werk. 

Nirvana Gastehuis bied ook konferensie fasiliteite aan, geskik vir konferensies en produkbekendstellings. As jy ‘n unieke venue vir jou troue soek, kan jy maar gerus wees dat Nirvana Gastehuis jou en jou gaste op hul hande sal dra. Die kamers, asook die sprankelende swembad en tennisbaan is ideaal vir trougaste om oor te bly en ‘n hele naweek daarvan te maak. Nirvana Gastehuis is uniek en dis maklik om te sien hoekom dit so gewild is. Kom skop jou skoene uit en vergeet van die stad se lawaai want by Nirvana Gastehuis is ontspan aan die orde van die dag.


Enquiries



TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Somer-Wegbreek!

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige wegbreek...

LEES MEER

Top 10 Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

Lekker Bed & Breakfast

Suid-Afrikaners se liefde vir die eerste ete van die dag is duidelik. Ontbyt is die...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy