Screen Size

LANSERIA COUNTRY ESTATE (LANSERIA)

Dis moeilik om te glo dat ‘n plek so rustig en mooi, slegs 30 minute buite Johannesburg geleë is. Lanseria Country Estate is reg langs die bekende Wieg van die Mensdom en is slegs vyf minute se ry vanaf Lanseria lughawe. Die ligging is juis waarom die bestemming so gewild is – dis ideaal vir ‘n vinnige wegbreek gedurende die week of oor ‘n naweek, en die Goudstad se ekonomie is net om die draai. Selfs gesinne kan hier saam kom ontspan omdat hier so baie is om te doen. 

Lanseria Country Estate beskik oor twee damme waar vissermanne lekker langs die water kan ontspan en visvang. Die spa en nabye Wieg van die Mensdom bied onvergeetlike ervaringe aan ieder en elk. Die verblyf is smaakvol en bied aan gaste drie opsies om van te kies. Die verblyf is loopafstand van die heerlike restaurant @ThePlace2b en die swembad waarin gaste gedurende die warm somer maande heerlik kan afkoel. Lanseria Country Estate het al verskeie toekennings gewen en wanneer jy die natuur en gasvryheid hier beleef, is dit baie maklik om te sien hoekom.


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy