Screen Size

KAGGA KAMMA NATUURRESERVAAT (SEDERBERGE)

Vars lug, asemrowende natuurskoon en ‘n uitsig wat jou na jou asem sal laat snak – dit is maar net om ‘n paar van die menige besonderse ervarings wat jy by Kagga Kamma Natuurreservaat sal beleef te noem; en dan het ons nog  nie eers  gepraat van die smaaklike kos, ‘n ontspanne spa-ondervinding wat jou soos nuut sal laat voel, of die unieke suites nie. Hier kan jy  ‘n aand onder die naghemel deurbring in een van die gewilde opelug-suites, of ontspan in een van die ruim grasdak-suites, of beleef ‘n besonderse tyd in die indrukwekkende grotsuites wat deelvorm van ‘n natuurlike sandsteen rotsformasie – die keuse in joune. 

Elkeen van die suites bied iets uniek, elkeen is stylvol uit gemeubileerd met alles wat jy nodig het, sodat jy kan ontspan en Kagga Kamma se eie soortige akkomadasie kan geniet. Elke ervaring by Kagga Kamma is uniek - van ‘n romantiese aand vir twee tot ‘n gesinvakansie waar julle die natuur se skoonheid kan bewonder. Kagga Kamma beskik ook oor verskeie geriewe om jou onder-vinding selfs meer besonders te maak - dit sluit in  ‘n opelug boma area, ‘n swembad, stylvolle konferensie-fasiliteite en selfs ‘n private aanloopbaan vir vliegtuie. Ontdek die prag van die Sederberge of bewonder die sandsteen-rotsformasies by Kagga Kamma Natuurreservaat. 


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy