Screen Size

FARR OUT GUESTHOUSE (PATERNOSTER)

Minder as twee ure se ry vanaf Kaapstad, lê die Weskus se juweel: Paternoster. Die Farr Out Gastehuis is aan die buitewyke van die dorp geleë met ‘n uitsig oor die baai wat jou na jou asem sal laat snak. Die gastehuis bied alles aan wat jy sal benodig om liggaam en siel te laat rus, en nog meer. Die verblyf bestaan uit vier gerieflike en-suite kamers, elkeen op sy unieke manier versier. Gaste kan ook oorbly in die baie spesiale glans-kamp opsie genaamd die „Wigwam Rising Moon“. 

Hierdie tent is van Noord-Amerikaanse oorsprong en is 40 meter vanaf die gastehuis geleë, tussen die pragtige fynbos. Die tent beskik oor al die moderne geriewe en bied aan gaste ‘n buitengewone ervaring wat hulle altyd sal bybly.  Moenie ‘n rit in die duinebesie mis of ‘n salige ontspanning-sessie in die warm „Flintstone’s Jacuzzi“ laat verbygaan nie. As jy nuuskierig is, sal die interessante tuin vir jou hope genot verskaf. Alle besprekings sluit ontbyt die volgende oggend in.


Enquiries



TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Top 20 Hotels Bestemmings

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige wegbreek...

LEES MEER

Top 10 Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Lekker Bed & Breakfast

Suid-Afrikaners se liefde vir die eerste ete van die dag is duidelik. Ontbyt is die...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy