Screen Size

SEEFRONT SOLDERS (HARTENBOS)

Seefront Solders is jou nuwe #luukse tuiste langs die tuinroete. Seefront Solders is premium, hotel-styl akkommodasie in Hartenbos Seefront. Die suites is 45 meter loop-afstand van die see af, en het al die nodige fasilliteite beskikbaar vir jou gerief. Met die see amper reg rondom jou en die vars Kaapse seelug deur jou hare, bied Seefront Solders verskeie luukse verblyfspakette met bed en ontbyt. 


Hierdie eenhede is ideaal vir paartjies, sakemanne en sakevroue asook vir konferensiegangers. Seefront Solders is gerieflik in die middel van die Hartenbos Seefront Dorpsplein geleë. Gaste kan uitsien na topgehalte winkels, ontspanningsfasiliteite en pragtige  natuurtonele wanneer hulle met ongekende gasvryheid hier verwelkom word.


Enquiries



TOP 30 Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Adverteer by Vakansieplekke SA

Wees in die kollig! Spog met jou bestemming op Vakansieplekke in SA. Show off...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2025 - All rights reserved.  |  Privacy Policy