Screen Size

GOODERSON KNYSNA CHALETS (KNYSNA)

Knysna Chalets is ideaal geleë om die pragtige dorp Knysna, die lagoon en die koppies te besoek. Die oord spog met ‘n speletjieskamer, kinderspeelgrond en swembad. Elke chalet beskik oor ‘n koningin-grootte bed, ‘n slaapbank, bad, stort, toilet, haardroër, verwarmer, ekstra linne, TV met DStv, borde en eetgerei, yskas, mikrogolfoond, stoof, privaat braai area en braai geriewe. 

Die chalets is selfsorgeenhede en ideaal vir gesinne wat die mooi Tuinroete wil verken. Knysna Chalets vorm deel van die Gooderson Leisure groep wat bekend is vir kwaliteit en bekostigbare gerieflikheid. Bring die gesin en ontdek alles wat Knysna het om te bied.


Enquiries



TOP 30 Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Adverteer by Vakansieplekke SA

Wees in die kollig! Spog met jou bestemming op Vakansieplekke in SA. Show off...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2025 - All rights reserved.  |  Privacy Policy