Screen Size

THE MANOR FARMHOUSE (OUDSHOORN)

The Manor Farm House is slegs 7 km buite Oudtshoorn op die bekende Zeekoegat Plaas. Die besonderse vakansiehuis is 'n spesiale stukkie paradys met 'n wonderlike, rustige atmosfeer wat tipiese, Suid-Afrikaanse hartlike gasvryheid het om aan te bied. Geniet 3 ruim slaapkamers, 4 badkamers, groot leefarea met skuif agterdeure na die tuin. Die huis is ideaal vir 1 groot - of selfs 2 gesinne. Die onthaalgebied het 'n bankstel, eettafel en ingeboude braaiplek en goed toegeruste kombuis. 

Fasiliteite: braai plek, buite swembad,kaggel,kombuis,parkering op die terrein,tee/koffie fasiliteite, gratis Wifi. Dis werklik 'n heerlike vakansie huis et die uitleg wat gemik is daarop om gerieflik te wees. Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam.

Enquiries



TOP 30 Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Adverteer by Vakansieplekke SA

Wees in die kollig! Spog met jou bestemming op Vakansieplekke in SA. Show off...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2025 - All rights reserved.  |  Privacy Policy