Screen Size

BADPLAAS A FOREVER HOTEL (MPUMALANGA)

Aan die voetheuwels van die Hlumuhlumu-bergreeks in Mpumalanga, slegs 2,5 ure se ry van Gauteng, lê hierdie pragtige vakansie oord geleë langs die Emanzana Natuurreservaat. Forever Badplaas is bekend vir sy natuurlike warmwaterbron, groen tuine en groot skaduryke bome, beslis ‘n ideale gesinsvakansie bestemming. Akkommodasie opsies bestaan uit 48 Hotelkamers. Die Natuurreservaat is die tuiste van ‘n verskeindenheid wild- en voël spesies en kan met u eie vierwiel-voertuig, te perd of per begeleide wildsritte of vierwiel-motorfietse verken word. 


Vir jou ontspanning is daar beide binnenshuis sowel as buitemuurse natuurlike warm-en koue water minerale swembaddens. Die Hidro Spa- en behandelingsentrum bied ‘n verskeindheid behandelinge aan wat jou jonk en lewenskragtig sal laat voel. Verdere ontspanningsfasilitiete sluit in: ‘n waterpark, golfbaan, tennis, strandtennis, go-karts, vlugbal en vele meer.



Enquiries



TOP 30 Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Warm Winterwegbreek Bestemmings

'n Warm winterwegbreek is 'n heerlike vakansie in 'n bestemming waar jy kan ontsnap...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2024 - All rights reserved.  |  Privacy Policy