Screen Size

AVIANTO HOTEL

Avianto is in Muldersdrift gelee op die oewer van die Krokodilrivier, naby Pretoria en Johannesburg maar in n landelike omgewing met pragtige tuine en baie oop spasie. Met 30 luukse kamers en 5 suites is dit die ideale romantiese wegbreek van die daaglikse rumoer. Geniet n vol liggaam massering, n stappie langs die rivier, romantiese ete en verblyf in ons weelderige kamers. 


Verskeie opsies is beskikbaar vir etes, van n romantiese piekniek langs die rivier, a la carte in Café Cielo tot die klubhuis met pizzas in ons houtvuur oond. Vir die avontuurlustiges is daar bergfiets roetes en ook stap roetes wat ideal is vir drawwers. Op Sondae kan jy die Myrun doen en daarna n heerlike ontbyt geniet! Kontak ons ook vir die viering van spesiale geleenthede, produktiewe konferensies en eksklusiewe troues.


Enquiries



TOP Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy Policy