Screen Size

MABALINGWE WILDSRESERVAAT (NOORD-WES)

Die baie gewilde Mabalingwe Wildreservaat is slegs 90 minute van Pretoria af en bied bekostigbare verblyf vir paartjies, gesinne en groepe. Die malaria-vrye bosveld wat in die skaduwee van die Waterberge geleë is, beskik oor ‘n magdom voëls en wilde diere. Gaste kan die wild van nader beleef op ‘n wildsrit wat hulle self onderneem of met ‘n professionele gids op ‘n wildsbesig-tigingsvoertuig. Die wildreservaat beskik ook oor ‘n groot swembad, mini-gholfbaan, kafee, drankwinkel, restaurant en kampeerarea vir beide tente en karavane. 

Vier van die privaat lodges wat te huur is bied luukse privaat geriewe aan wat ideaal is vir groepe Gaste kan uit die vier opsies die een kies wat meeste na hul smaak en begroting is. Die lodges is ‘n hele ent uit mekaar so privaatheid is gewaarborg. Mabalingwe is die ideale plek vir ‘n naweek wegbreek saam met vriende of familie. Moenie ‘n kuier by die bekende boskroeg misloop nie, dis lekker vir oud en jonk. 


Enquiries



TOP 30 Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Warm Winterwegbreek Bestemmings

'n Warm winterwegbreek is 'n heerlike vakansie in 'n bestemming waar jy kan ontsnap...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2024 - All rights reserved.  |  Privacy Policy