Screen Size

THABA KHAYA GAME LODGE

Thaba Khaya, 'n 4 500 hektar paradys geleë in die hartjie van die bekroonde Noord-Wes provinsie. Hierdie vier-ster lodge is gerieflik in 'n malaria vrye area geleë en slegs 'n 90 minute rit vanaf Johannesburg. Thaba Khaya bied verblyf vir slegs 16 gaste sorg vir 'n private en afgesonderde naweek tussen die prag van koorsbome en watergate wat oorloop met wild. Verblyf sluit volle etes voorberei deur 'n professionele chef in sowel as die gebruik van sekere aktiwiteite wat Thaba Khaya bied. Aktiwiteite by Thaba Khaya is onder meer kookkursusse in die bosveld, wildsritte, voëlkyk, lugballon ritte en vele meer. 

Thaba Khaya is perfek vir 'n romantiese naweek weg, 'n naweek van rus sonder om te  bekommer oor die volgende maaltyd, 'n vakansie saam die familie of 'n retreat om weg te breek van die stad se gedruis. Thaba Khaya is ook uitgerus vir troues en wittebrood sowel as spanbou en korporatiewe funksies. Is jy opsoek na 'n welverdiende blaaskans? Thaba Khaya is die plek vir jou. 


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy