Screen Size

VELMORE HOTEL ESTATE & SPA

Velmoré Hotel Landgoed is geleë tussen Pretoria en Johannesburg, in 'n besonderse landelike atmosfeer op die oewer van die prentjiemooi Hennopsrivier. Hier kan gaste tuisgaan in 'n keuse van twee hotelle - die Velmoré Hotel met sy indrukwekkende afwerkings, of die Velmoré Grande wat beskik oor ekstra groot kamers en 'n ambience van absolute luuksheid. 

Beide hotelle beskik oor unieke argitektuur wat tradisionele en moderne elemente kombineer. Besoekers kan ook gebruik maak van die Bakwena dag-spa, heerlike restaurant en selfs 'n troue hier beplan. Die uitgestrekte skoonheid van die landgoed dra by tot 'n gevoel van genoegdoening wat jou sal bybly lank na jou besoek.

Enquiries



TOP Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2025 - All rights reserved.  |  Privacy Policy