Screen Size

THE VENUE HOTEL

The Venue Country Hotel is 'n toevlugsoord tussen die Magaliesberge en Hartbeespoort, waar besoekers die geharwar van die stad kan verruil vir 'n rustige, landlike atmosfeer. Hier kan paartjies, gesinne, besigsheidsreisigers en groepe vakansiegangers gemaklik tuisgaan in een van 64 standaard kamers en 2 suites. 

Die hotel is 'n wildreservaat, leeupark, Magaliesberg en die Sterkfonteingrotte geleë, en is dus nommerpas vir besoekers wat die streek se besienswaardighede wil geniet tydens hulle verblyf. The Venue Country hotel bied ook troupakkette en het 'n troubeplanner op die perseel wat kan help met die samestelling van jou groot dag. 


Enquiries



TOP 30 Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2025 - All rights reserved.  |  Privacy Policy