Screen Size

SWADINI A FOREVER RESORT

Swadini is 'n Forever-oord wat sowat 35 km vanaf Hoedspruit in Mpumalanga en slegs 75 km vanaf die Orpen-hek van die Krugerwildtuin geleë is. Hier, tussen die Blyderivier-natuurreservaat en die dramatiese pieke van die Drakensberge, kan gaste op die oewer van die onsagwekkende Blyderivier ontspan. 

'n Wegbreek na Swadini bied jou die geleentheid om eksklusiewe bootuitstappies op die Blydedam te geniet, seekoeie en krokodille van naderby te besigtig en die bekende Tufa-waterval te besoek. Die Bourke's Luck Potholes, Pinnacle en Mac-Mac watervalle en God's Window is ook binne trefafstand. Geniet jou wegkomkans in jou luukse woning of gee uiting aan jou avontuurlustige kant met 'n verskeidenheid avontuuraktiwiteite. Waarvoor wag jy? Die wonderskone Panorama-roete wag op jou!


Enquiries



TOP Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy Policy