Screen Size

ENTABENI SAFARI

Die plek van die berg. Gaste swig maklik voor die sjarme van Entabeni wat as “die plek van die berg” bekendstaan. Die 22 000 hektaar malaria-vrye reservaat is gerieflik geleë in die hartjie van die Waterberg-biosfeer, ‘n skamele drie uur se ry van Johannesburg. Gaste kan uitsien na vyf lodges met besonderse troue onthale wat op twee plato’s geleë is. Die boonste plato bevat majestueuse rotsformasies en wye grasvlaktes terwyl dit deur 600 meter hoë kranse van die onderste plato geskei word. 

Laasgenoemde is ongeveer drie grade warmer en bevat ‘n sandveldplantegroei en ‘n reeks vleilande. Groot Vyf-wildsritte, spa-aktiwiteite, helikoptervlugte, en ‘n ontspannende dag op die gholfbaan is ‘n paar aktiwiteite waarna gaste kan uitsien. Entabeni is ‘n plek waar die leeus steeds as konings heers en  jy jouself kan verkyk aan die natuurskoon. Is jy gereed vir ‘n moderne Afrika avontuur?

Enquiries



TOP 30 Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Warm Winterwegbreek Bestemmings

'n Warm winterwegbreek is 'n heerlike vakansie in 'n bestemming waar jy kan ontsnap...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2024 - All rights reserved.  |  Privacy Policy