Screen Size

KWA MADWALA PRIVATE GAME RESERVE

Die wonderskoon van bosveld en Afrika-horison wink by hierdie 2000 ha ongerepte stukkie paradys, aangrensend tot die suidelike deel van die Nasionale Krugerwildtuin en slegs ’n daguitstappie vêr vanaf Swaziland en Mosambiek. Kwa Madwala Private Game Reserve se verskillende kampe bied iets vir elke smaak en hier kan jy safaristyl te voet of te perd ervaar, vanaf die rug van ’n olifant die wêreld aanskou of selfs in ’n microlight jou vlerke sprei! 

Die Elephant Camp bied ’n sakpas opsie vir skoolgroepe of spanbou, terwyl die Manyatta Rock Camp 27 en suite chalets het wat so perfek met die natuurlike klip inpas dat jy dalk twee keer gaan moet kyk om jou kamer te vind! Ses van die kamers is spesifiek ingerig vir gesinne en ‘n luukse suite op die koppie bied ’n asemrowende uitsig vir jou wittebrood. Kwa Madwala Private Game Reserve is slegs 80 kilometer van die Kruger Mpumalanga Internasionale lughawe en 440 kilometer vanaf Oliver Tambo Internasionale lughawe. Die reservaat bied vervoeropsies vanaf beide lughawens.

Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy