Screen Size

CRADLE HEALTH SPA

Poegaai van die gejaag in die stad en uitgehonger vir ’n ordentlike bederfsessie? Of benodig jy 'n lafenis vir herstel van gees en vlees? Pak sommer nou jou naweektas, want Cradle Health Spa is die oase waarna jy smag. Slegs 20 minute vanaf Lanseria en 45 minute vanaf Sandton en Pretoria wag hierdie droombestemming teen die hange van die Magaliesberg in die pragtige Hartbeespoort. Wees verseker van ’n onvergeetlike wegbreek met 12 luukse oornag kamers wat ingerig is vir die toppunt van gemak en ontspanning - onder andere met verhitting, lugverkoeling, DSTV, sowel as ’n keuse tussen twee driekwartbeddens of ’n koningsgroottebed. 


Met ’n holistiese benadering tot goedvoel en gesondheid is Cradle Health Spa ook nommerpas vir wegbreek, wat alles bied van ’n fiksheidsentrum, mini-mediese ondersoeke, opvoedkundige- en motiveringseminare tot ’n rit in ’n lugballon, ’n potjie gholf, riviervaart en zip lining. Gaan loer ook na ’n verskeidenheid spesiale pakette vir ’n romantiese vakansie of wegbreek. 


Enquiries



Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier, berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Lekker Bed and Breakfast

Of jy dit nou eerste ding in die oggend geniet of nader aan middagete, ontbyt bly...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER

Spa

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Piekniek

Luilekker middae in die park of oggende op die strand, familie uitstappies berg-op...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

Trein Toere in SA

Of dit nou ‘n familie avontuur vir ieder en elk is, of ‘n romantiese wegbreek net...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy