Screen Size

HALYARD HOTEL AND SPA (PORT ALFRED)

Geleë in die Oos Kaap, op die Royal Alfred Marina in Port Alfred, bied die Halyards Hotel & Spa beeldskone uitsigte van die Kowie-rivier. Die hotel se posisie is ideaal vir geleenthede soos troues en konferensies. Hulle spog met 49 bekostigbare kamers, geskik vir paartjies, gesinne, en korporatiewe gaste, elk toegerus met en-suite geriewe. Die Wheelhouse Bar & Pooldeck en Charthouse Restaurant bedien heerlike etes, terwyl aktiwiteite bootvaarte en spa behandelings by die River Spa insluit. Die hotel bied ook die Spirit of Adventure, 'n vragskuit beskikbaar vir groot groepe en privaat funksies.

Verwag goeie kos en vriendelike diens. Die Wheelhouse Bar & Pooldeck is gunstelinge onder inwonende gaste en publieke patrone. Die Pooldeck, met swembad en jacuzzi, is 'n lieflike spasie vir informele, buitelug etes. Die Charthouse Restaurant, wat tot 220 gaste sit, word gereserveer vir meer gestruktureerde etes, soos die hotel se weeklikse tradisionele Sondagmiddag Buffet.


Enquiries



TOP Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2025 - All rights reserved.  |  Privacy Policy