Screen Size

B'SORAH LUUKSE TENT KAMP (HARTBEESPOORT)

B'sorah is die tuiste van 'n luukse tentkamp en rustieke kampeerplekke, omring deur die historiese en natuurlike landmerke van die Magaliesberge. Ons omgewingsvriendelike toevlug is perfek vir gaste wat die toerisme-aantreklikhede en geluide van die gebied wil verken, of die plaas te voet of per fiets wil verken. Natuur paradys waar jy kan ontspan. Die Hartbeespoort Dam en naby besienswaardighede, wat die Elephant and Monkey Sanctuary, die Ann van Dyk Cheetah Sentrum en Bill Harrop se ballon-ritte insluit, is almal naby. 

Na ‘n opwin-dende dag van verkenning, kan jy terugkeer na die gemak van jou eie privaat safari tent en luister na die kwartels se roep terwyl die son sak – die perfekte manier om die aand om die vuur te begin. B’sorah is die perfekte plek om die fyner dinge in die lewe te waardeer, terwyl ons vriendelike personeel uitsien om jou te verwelkom en so tuis as moontlik te laat voel.

Enquiries


Kontak


Vakansiegids

Die Vakansie seisoen is hier! Berge, riviere, see en die bosveld wag! Suid-Afrikaners...

LEES MEER

TOP 30 BESTEMMINGS IN SA

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Top 10 Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top 10 Hotels Bestemmings

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige wegbreek...

LEES MEER

In die KOLLIG

Berge, riviere, see en safaris wag, Suid Afrikaners se soektog na hulle droomvakansie...

LEES MEER

Bed & Breakfast SA

Calling ALL intrepid explorers out there! Why do people love travelling? Is it to...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

mpumalanga wegbreek

Gekroon deur die suidelike gedeelte van die wêreldbekende Kruger Nasionale Park,...

LEES MEER

noord-wes wegbreek

Die provinsie raak-raak so aan Gauteng aan die een kant en Zimbabwe aan die ander...

LEES MEER

Limpopo Wegbreek

Waar kry ‘n mens ‘n verskeidenheid wat strek van die Groot 5, bergreekse mooier as...

LEES MEER

Wes-Kaap Wegbreek

Vriendelik ontmoet die Indiese en Atlantiese oseaan in 'n warwoel tussen wêrelde...

LEES MEER

KwaZulu-Natal Wegbreek

Kwazulu-Natal het ‘n sub-tropiese kuslyn met ‘n reeks somer son strande wat warm...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER

See Vakansie

Seevakansies is 'n Suid-Afrikaanse instelling. Hier word meeste kinders groot met...

LEES MEER

Atkv Oorde

In sommige van die mooiste dele van ons land, omring deur kultuurskatte, historiese...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2021 - All rights reserved.  |  Privacy Policy