Screen Size

LA PROVENCE D'AFRIQUE (MAGALIESBURG)

Viva la France! Wat ‘n uitdrukking… een wat, vir meeste van ons, so ver weg klink. So duur, so moeilik bekombaar maar tog so aanloklik! Wel, in die hartjie van Magaliesburg rus daar ‘n ontluikende Franse reus met die naam ‘La Provence D’Afrique’. ‘n Moderne Frans-tema gastehuis opgestop met Franse kunswerke, waterwerke en Franse dekor wat ‘n mens tot in die hartjie van Parys neem binne ‘n oomblik. 

‘n Spa, ‘n begeleide berg staproete en ideale piekniek spots is ‘n toonbeeld van hierdie asemrowende gastehuis slegs ‘n uur vanaf Johannesburg. Die Franse afronding spoel oor in die smullekker geregte wat voorgele word – eenders in sy soort vir Suid-Afrika, tog alledaags in Frankryk. La Provence D’Afrique – ‘n titsel Europese romanse in die hartjie van ons geliewe Afrika.

Enquiries



TOP Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy Policy