Screen Size

GARIEP, A FOREVER RESORT

By die Gariep Forever Resort sal jy ’n oase vind wat verkwikking en vermaak bied aan oud en jonk - selfs buiteseisoen afslag vir seniorburgers! Hierdie is jou perfekte halfpad-afpakplek tussen Gauteng en die Kaap, naby die N1 en 180km Suid van Bloemfontein. Die oord bied 44 chalets, met onderskeidelik twee- of drieslaapkamers, sowel as 12 chalets met ’n prentjiemooi uitsig oor die Gariepdam met ’n opsie vir een- of tweeslaapkamers. 

Kom kuier ook sommer met jou woonwa om die grootste dam in Suid-Afrika - daar is 106 staanplekke met twee gedeelde ablusiegeriewe en 16 staanplekke met private ablusiegeriewe. Stap dan verder vir aktiwiteite al die pad van bergfietsry, visvang en staproetes tot piekniek, swem en tennis.

Enquiries



TOP 30 Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Warm Winterwegbreek Bestemmings

'n Warm winterwegbreek is 'n heerlike vakansie in 'n bestemming waar jy kan ontsnap...

LEES MEER

Spa Bestemmings

Ontspan en vind ontvlugting van die gejaag van die lewe met ons spa afdeling. Een...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Vakansie Avontuur

Vakansie avontuur vir jonk en oud! Daar is 'n wye verskeidenheid vakansie-avontuuraktiwiteite...

LEES MEER

Familie Wegbreek

Families vind goud in mekaar met elke wegbreek saam. Beplan jy ‘n vinnige impromptu...

LEES MEER

Bosveld Wegbreek

'n Bosveld-vakansie is nie net 'n geleentheid om ons kontinent se pratige wild en...

LEES MEER
Copyright © VakansiePlekke 2024 - All rights reserved.  |  Privacy Policy