Screen Size

THULAMELA B&B (HAZYVIEW)

Die bekwame vermenging van natuur en gerief het Thulamela in 'n plek van rustigheid omskep. Ons uniekheid word gekategoriseer deur die vele romantiese vieringe van herdenkings, wittebrood en huweliksvoorstelle wat Thulamela die ideale wegbreek-toevlugsoord maak. Ons kothuise het wel mini-kombuisies wat toegerus is met yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. 

Ons bring ontbyt na jou toe, en voorsien in alle dieetbehoeftes. Elke kothuis het sy eie privaat braai-area. Lugversorgde Log Cottages, spesiaal ontwerp met die rus en herstel van stedelinge in gedagte, verseker dat Thulamela veel meer is as net nog 'n toeristebestemming. Hazyview is ongeveer 420 km. vanaf Johannesburg/Pretoria, 'n gerieflike 4 uur se ry, insluitend 'n stop. Daar is 'n verskeidenheid restaurante in en om Hazyview wat ons kan aanbeveel.


Enquiries



Romantiese Wegbreek

Liefde is die mooiste avontuur... en elke avontuur begin met die perfekte bestemming....

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings waar ontspanning en welstand...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

ATKV-OORDE

ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite....

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

VOLG ONS OP
Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy PolicyMedia Use References