Screen Size

HIGHGROVE COUNTRY HOUSE

Highgrove House, geleë op ’n uitgestrekte 64-hektare plaas net 20 minute van die Krugerwildtuin, kombineer elegante boetiekakkommodasie in Mpumalanga met bekroonde kookkuns en ’n rustige landelike omgewing. Geniet asemrowende uitsigte oor die Laeveld-vallei terwyl jy ontspan in ’n weelderige wegbreekplek wat al verskeie jare as die beste klein boetiekhotel in Suid-Afrika aangewys is. Met net 16 gaste, wat 8 tuin-suites insluit, is persoonlike diens verseker. Die kos by Highgrove is ’n ware gastronomiese belewenis, met vars groente en kruie uit ons organiese tuin en produkte van plaaslike boere wat verseker dat elke gereg van die hoogste standaard is. 

Ons nooi jou om te ontspan, jou energie te herstel en balans te bring aan liggaam, gees en siel. Laat jou in die bekwame hande van ons hoogs opgeleide terapeute val en geniet ’n decadent spa-ervaring wat jou verfris, herleef en totaal verjong. Highgrove House is die ideale toevlugsoord vir wie ’n luukse en stil bosveld-ervaring soek.


Enquiries



TOP Vakansie-bestemmings

Hier is iets vir elke sak en smaak...van luukse akkommodasie, bekostigbare selfsorg-verblyf,...

LEES MEER

Romantiese Wegbreek

Wat ookal jou liefdestaal is, ons bied ’n groot verskeidenheid Cupido-waardige opsies...

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontspan, Herlaai, Herleef! Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings...

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

Copyright © VakansiePlekke 2025 - All rights reserved.  |  Privacy Policy