Screen Size

LA DOLCE VITA GUEST HOUSE

'n Romantiese naweek gevul met Italiaanse invloed, omring deur die blou waters van die bekende Hartbeespoortdam is 'n bestemming soos min ander. La Dolce Vita is enig in sy soort. Maar romanse is nie al wat hierdie gastehuis bied nie. La Dolce Vita het 'n reeks aktiwiteite om van te kies. Romantiese bootritte, golf, kabelkarretjies en lugballon ritte is 'n handjievol van aktiwiteite wat jou naweek sommer vinnig-vinning sal inkleur. 

Nie lus is vir 'n besige naweek nie? Kom ontspan gerus tussen die wit linne en borrelbaddens terwyl jy sluk-sluk aan jou keuse van champagne die son sien sak oor die horison. Kom neem die beste van 'n onvergeetlike naweek saam jou geliefde. Romantiese naweek pakette of selfs in die middel van die week is La Dolce Vita gereed vir fine dining, vriendelike gasvryheid, luukse kamers, bootritte, spa/borrelbad geriewe wat oor die dam uitloer terwyl jou kamer versier is met aromaterapie mandjies. Al hierdie terwyl jy 'n massering kan bespreek in die gemak van jou eie kamer.


Enquiries



Romantiese Wegbreek

Liefde is die mooiste avontuur... en elke avontuur begin met die perfekte bestemming....

LEES MEER

Top Spa Spots

Ontsnap van die gejaag en ontdek asemrowende bestemmings waar ontspanning en welstand...

LEES MEER

Kamp avontuur spots

Ontsnap die alledaagse en duik in die natuur met kampplekke wat avontuur en ontspanning...

LEES MEER

ATKV-OORDE

ATKV-oorde spog met ‘n verskeidenheid ontspanningsgeriewe, fasiliteite en vermaakaktiwiteite....

LEES MEER

WAARVOOR WAG JY?

VAL IN DIE PAD MET VAKANSIEPLEKKE IN SUID-AFRIKA EN ONTDEK ONS LAND SE MEES BESONDERSE WEGBREEK-BESTEMMINGS.

VOLG ONS OP
Copyright © VakansiePlekke 2026 - All rights reserved.  |  Privacy PolicyMedia Use References